Ek brand al die hele week om vir jul dankie te se vir die ONGELOOFLIK job wat jul gedoen het by ons troue Saterdag. Sjoe, waar begin ek en hoe kan ek ooit vir jul genoeg dankie se. Ek besef nou nog elke nou en dan hoe jul perfek geweet het wat om waar te speel. Ek hoor ook nou nog komplimente van die lekker musiek wat jul gespeel het. Jy was regtig een van die belangrikste “puzzle” stukkies wat ons troue perfek laat loop het. Ons was so geseend om jul daar te gehad het en om ons spesiale dag te deel. Danksy jul sal ons sommer enige tyd weer vir ons ‘n troue reel net om weer van jul gebruik te kan maak! Baie baie baie dankie van die diepte van ons harte af. Julle is AWESOME! Ina & PG Stemmett [Het Vlock Kasteel, Riebeek Wes]
Vreeslik dankie vir die uitstekende diens wat julle gelewer het. Julle het die aand baie spesiaal gemaak en iets wat ons nooit sal vergeet nie! Ons sal Compact Sound aan enige iemand aanbeveel! Ongelooflik! Johan & Tiana [Langekloof Rose, Wellington]
Die troue was amazing – baie baie dankie. Julle het julself baie goed van jul taak gekwyt – almal se terugvoering is baie positief, en almal het ‘n vreeslike lekker aand gehad. Dit was vir my baie lekker dat so baie mense die heeltyd gedans het – ek dink nie daar was ‘n enkele oomblik wat die dansvloer leeg was nie. Baie baie baie dankie! Alicia & Louis [Groenvlei Guest Farm, Stellenbosch]
Our wedding would not have been the same without the amazing service that Compact Sound provided us. They ensured everything ran smoothly and the end result was a packed dance floor throughout the night. From the initial meeting their personal, yet professional, approach gave us confidence that we made the right choice. I’d recommend CS to anyone. Johan & Adel [Landtscap, Stellenbosch]
Baie dankie aan julle! Ons het nou die aand weer gehoor oor hoe great die musiek by ons troue was en ons kan net saamstem! Almal het so lekker gekuier. Ek was verbaas dat my pa die volgende oggend kon loop, want hy was heel aand op die dansvloer. Julle het geluister na ons vereistes en die klank was ongelooflik. Almal kon die toesprake duidelik hoor en die atmosfeer was perfek. Ek beveel julle met ‘n blye hart aan! Mari & Stefan [Simondium, Paarl]
BAAAAAIE baie dankie vir julle dienste by ons troudag! Ek was nooit bekommerd oor die musiek nie, alhoewel baie mense sê die musiek kan ‘n troue maak of breek; ek het geweet ons is in goeie hande 🙂 …En ons WAS!!! Dankie vir julle vriendelike, professionele, bereidwillige, kalm en entoesiastiese attitude van die begin tot die einde. Julle was awesome! Estelle & Anton [Strandkombuis, Yzterfontein]
Thank YOU guys for such an amazing day/night! …Seriously, you guys made it exactly as I wished in my head and it went so very smoothly. Everyone loved all of the music (!), the equipment and sound for the ceremony and reception was awesome…I really can’t thank you enough! Megan & Shane [Monkey Valley, Noordhoek]
BAIE BAIE DANKIE dat jul tot vanoggend toe nog saam ons gemakietie het! Met ‘n crowd wat net meer en meer soek, maar hoe dan nou anders, met sulke goeie musiek en respek sal enige iemand ’n verskoning soek om nog te dans! Jul musiek en klank kwaliteit is iets wat mens nie met ander DJ’s kan vergelyk nie. Julle is so profesioneel en dis wonderlik om te sien hoe jul daai ekstra bietjie moeite doen net om die bruid en bruidegom se dag ekstra spesiaal te maak. Die beligting was amazing, dit het so mooi ingepas by die saal en ek het nie eens vir jou gesè wat ek soek nie, jul het my so mooi opgesom en presies geweet waarvan ek hou en waarvan ek nie hou nie, dit beteken so baie…VREESLIK baie dankie weereens! Christian & Bianca [Delsma Farm, Riebeek Valley]
Firstly keep up the awesome work! Thank you very much for your services at our wedding on the 09 Jan 2016. Before our first face to face consultation with Compact Sound they were very professional and the quick responses our questions via email made our decision to go with them very easy. At the first consultation we discussed our music likes and dislikes, they listened to us and was able to tailor our wedding play list to represent us as a couple with their own selection depending on the atmosphere on the day. They arrived timeously and were able to do all testing and set-up beforehand, and not interfering with the rest of the preparations happening. On the day on our wedding, it turned out to be quite windy but this didn’t interfere with the sound quality which is very important (TIP for future couples using Compact Sound). They especially downloaded a special instrumental version of a song, which I was able to walk down the aisle too surprising my husband as he wasn’t aware. Added BONUS!! At the reception, the Compact Sound team catered to our exact needs. A wide range Jazz and classical music, while the guests were being served starters and mains. Sound for our speeches, clear and perfect.The song for our first dance had to be cut a bit shorter at the beginning, and they beautifully executed. They were also able to support a five piece band for us, no echo’s or any bad sound quality. Sound quality was good! Further the evening, most of our guests didn’t leave the dance floor, people who I have never seen dance before were dancing. They really read the crowd, and kept the awesome vibe going. When we had to shut everything down, we had guests who didn’t want to stop dancing J We have received a lot of compliments from guests about awesome the wedding was. Dietmar is very easy to work with, and I would highly recommended their services! Top quality! Thanks for everything, we appreciate it so much! Deslynn & Chad [Nantes Wine Estate, Paarl]
As you can imagine planning a wedding from the USA is super nerve wrecking. But I can’t emphasize enough how much you put us at ease with all our non-conventional requests. Everything was on cue and the dance floor was NEVER empty!!! People are still talking about the party of the year! Thank you from the bottoms of our hearts! David & Charlé [Lagoon Beach Hotel, Milnerton]
Baie dankie vir ‘n wonderlike aand van uitstekende diens! Die klank was perfek opgestel! Julle het die gaste perfek gelees en almal kon die seremonie, onthaal en dans musiek baie geniet. Dankie vir die musiek wat julle gekies het vir ons met die raamwerk wat ons aan julle voorsien het. Ons wardeer julle profesionaliteit baie en sal julle enige tyd aanbeveel! Ivan & Mari De Meillon [Allesverloren, Tulbagh]
Compact sound was die perfekte musiek span vir ons troue, julle is uiters professioneel maar ook baie vriendelik en toeganklik. Dankie dat julle na al ons versoeke geluister het en presies verstaan het wat ons wou he. Dankie ook aan Lionel, ons DJ vir die aand, wat ons gaste uitgekyk het en die lekkerste partytjie nog gegooi het! Julle het ons verras en ons aand ‘n reuse sukses gemaak! Dankie dat jul ook oop was vir musiek versoeke vanaf die gaste en ook vir jul groot verskeidenheid treffers. Ek beveel ook die ligte aan wat Compact Sound verskaf, dit was ‘n wenner. Baie baie dankie, julle was amazing! Albertus & Louise Viljoen [Kilcairn, Hermon]
Ek en Charne het dit onsettend baie geniet en was bly julle kon die dag saam met ons deel. Ons was verskriklik dankbaar vir wat julle alles gedoen het en voel alles het baie goed verloop! Aangaande die musiek dink ons julle het julle besonders goed van julle taak gekwyt! Well done!!! Julle kon die mense goed lees en daarby aanpas, wat gelei het dat oud en jonk die aand kon geniet!! Ons wens julle alle sterkte toe met julle loopbane! Pierre & Charne Rogers [Stellenrust Wine Estate, Stellenbosch]
Julle diens was regtig awesome gewees!! Die dansvloer was KONSTANT vol gewees en al die gaste het net heeltyd vir ons gesê wat n lekker party dit was. Die ouer mense het dit ook vreeslik geniet – my ma se enigste versoek van ons troue was dat die musiek en die kos moet lekker wees…sy stem saam met my dat ons dit bereik het vir die dag 🙂 En die lig met ons logo op…jis, dit was net die cherry op die koek! Regtig, dit het sooo awesome gelyk! Bitter baie dankie vir die moeite. Ek sal julle vir al die toekomstige bruide wat ek ken voorstel 😉 Marzaan & Wian Smith [Bakenhof Winelands Venue, Wellington]
Baie baie dankie vir ‘n wonderlike troue!!! 10 uit 10 vir die musiek!! Was wonderlik gewees! (veral vir die min bydrae van ons kant af!). Die kwaliteit van die toerusting en klank en beligting was finominaal! Sal julle nooit vergeet nie! Julle het ons dag so spesiaal gemaak! Jaco & Melissa Wiese [Skilpadvlei Wedding & Function Venue, Stellenbosch]
We would like to thank you for being an absolutely brilliant sound and lightning technician at our wedding. You managed to do the impossible by getting ALL our guests onto the dance floor. Our families are still talking about who they danced with and the dance moves they were doing. We will definitely be recommending you to all our associates. Ashleigh & Ashley [401 Rozendal, Stellenbosch]
Hi guys! A HUGE thank you to Compact Sound! Your service was AMAZING and our guests had an absolute jol! We will definitely recommend you! Many thanks! Gemma-Louise & Daniel Perrins [De Uijlenes, Gansbaai]
Eerstens baie dankie dat julle die uittog Tulbagh toe gemaak het. Ons en al ons gaste is vol lof vir hulle diens!! Ons sal julle definitief aanbeveel vir ander paartjies wat binnekort wil trou! Ons hoop ons loop julle weer raak by ‘n troue erens. Ons het gesien dat julle videos geneem het van die liedjies waarop die mense mal gegaan het. Is dit moontlik dat ons van daai videos kan kry? Lizelle & Jacques [Roodezandt, Tulbagh]
Thank you, Compact Sound, for your amazing service and for the part you played in making our wedding the absolute best day of our lives! You guys have been flexible, accommodating, fun, fabulous, fantastic and complete professionals from our first meeting to the very end of a perfectly executed event. Melissa & Francois [Zorgvliet Wine Estate, Stellenbosch]
Groot dankie aan die Compact Sound span wat wondelike diens en musiek op ons troue voorsien het!!! Sal julle beslis aanbeveel! Tiaan & Letitia Lamprecht [Kleinevalleij Wine Estate, Wellington]
One of our best decisions in planning the wedding was choosing Compact Sound to be our DJ. They know how to keep a bride calm and they handle every situation with such ease so that you know on the day that everything is in good hands. They are super friendly and professional. They read the crowd when it came to the dancing and they chose the perfect selection of songs – we had a blast on the dance floor! Michelle & Jacques [Langekloof Rose, Wellington]
My wife and I love music, and for this reason our wedding was anything but ordinary. From that special song playing at the perfect moment, to specific song moments cross faded and played at just the right volume, it was a carefully crafted affair. From the very first day of planning there was never a doubt in mind that Compact Sound was the only company we trusted to deliver the quality we dreamed of. Not only did we have first-hand experience of Compact Sound’s past successes, we knew that we would not have to worry for a second leading up to our special day. Our expectations were not only met, but exceeded. The guys at Compact Sound not only facilitate those special moments, they create them. I remember, during our wedding kiss, when the crescendo of favourite song faded in at just the right moment, there was a small part of my thoughts resounding; Bravo Compact Sound! Dario & Marily Carzola [Intaka Island, Cape Town]
Baie dankie vir julle fantastiese, uiters professionele diens! Die musiek was alles 200% perfek. Julle het die crowd so goed gelees, ek kon nie vir beter gevra het nie. Ek sal julle met ‘n geruste hart vir enige bruidspaar aanbeveel!! Sterkte vir julle besigheid in die toekoms, met julle standaard van diens en julle goeie gesindheid sal julle defnitief heelbo uitkom!! Annika & CS [Killcairn, Hermon]
A special thanks has to go to you guys for being so awesome and making the wedding so much more of a success! Thank you so much! Anneke & Charl [De Doorns wine farm, De Doorns]
My very first thank you has to go to you. You guys were so amazing. Our friends couldn’t stop talking about how well you read the crowd. We dealt with a lot of suppliers and you were by far the most friendly and professional and helpful and we can’t thank you enough. We are the first lot of our friends to get married and we have had so many requests from our friends for your details which we will pass on. Robyn & JP [Manley wine farm Tulbagh]
Dear Dietmar and team, Just want to thank you for playing the way you did, got some awesome feedback from our guests regarding the music! You can expect a call from some of them very soon regarding a few functions and another family members wedding. Thank you buddy! Shawn & Michelle [Altydlig, Durbanville]
Ons wil net ongelooflik baie dankie se vir die goeie diens wat julle op ons troue gelewer het. Ons en ons gaste het dit werklik so baie geniet. Julle is great en sal julle vir enige iemand aanbeveel. Vreeslik baie dankie. Luhanie & Righardt Ehlers [Ashanti, Paarl]
Baie dankie Dietmar en Span ! Ons het rerig ongelooflike diens ontvang van julle en jul is baie profesioneel!! Dankie baie vir n lekker aand!! Lindi & Muller [Tokara, Stellenbosch]
Thank you! Thank you! Thank you! We were extremely happy with the service Compact Sound provided for our wedding on the 12th February 2015. The range of music suited all guests and a lot of people were up dancing for most of the night. It’s a shame some of our other providers weren’t as professional as you, but all the same, we had an awesome day and evening! Faye & Nick [Webersburg, Stellenbosch]
Thank you Dietmar and your team for the wonderful, friendly and professional service! You were a pleasure to deal with and were always ready to answer my many emails. Thank you also for the way your listened to our requests and played the right music at just the right times. I will recommend you highly to anyone looking for a quality DJ. Thank you once again for helping to make our wedding a success! All the best for 2015. Lauren & Mike [Diamant Estate, Stellenbosch]
We want to shout our thanks out loud. We want everyone to know and hear how much the support of Dietmar and assistant (Compact Sound) meant to us. But more than that, we want them to know that the Service of Compact Sound was impeccable. Thanks for wowing our guests with the fine display of professionalism. The music was really good and you read the crowd really well. We definitely would recommend your services to friends and family. We have another event coming up and will definitely use you again. From the bottom of our hearts we, once again, would like to thank you for the awesome service you gave. May the good Lord bless you abundantly!!! Jono & Frederik Abrahams [Fraaigelegen, Paarl]
Wow wow wow! Dietmar verskriklik baie danki vir jou awesome job by ons troue! Alles was net great,goeie gehalte klank en beligting,en op tyd. Ons sal julle dienste aan enige iemand aanbeveel 🙂 Sunell & JP Moss [Killcairn, Hermon]
Unbelievable experience with Compact Sound from the beginning! They were a part of the team all the way through. Read the crowd exceptionally well and were extremely helpful during the night, really going the extra mile. Awesome equipment as well. I would recommend them for any function! Thanks again guys. Louis en Reinette Van Staden [Diamant Estate, Paarl]
Ek en Andre wil net baie baie dankie sê dat jy so fantasties ge-dj het by ons troue. Ons weet daar was ‘n paar “struikelblokke” wat jy teegekom het, maar hoe jy dit hanteer en oor kom het, getuig van jou professionalisme. Die dansvloer was nie vir ‘n oomblik leeg nie en verskeie gaste het gesê hoe mooi die “uplighting” gelyk het. Ons sal Compact Sound aan enige iemand aanbeveel! Duisend dankies, Die Wieses 🙂 Vanessa & Andre Wiese [Groen Rivier, Riebeeck Wes]
Dietmar Le Roux baie dankie vir jou speel by ons formele funksie Fort Simon Wynlandgoed op die 31ste Mei 2014, die 80’s het herleef en gaste het beslis hulle aand geniet, verseker sal ek HMT WEIGHT LOSS CHALLENGE jou nader in die toekoms. Sterkte met jou pad vorentoe en dankie vir een volmaakte aand 🙂 Jan Lategan [Fort –Simone, Stellenbosch]
Dietmar Le Roux – jy en jou baie oulike assistent was AMAAAAZING!!!!! Dankie vir al julle moeite en professionaliteit. Jy het BAIE BAIE BAIE meer gedoen as wat jy moes. Backup equipment en sommer ‘n monitor vir my gereel daarby. Dankie dat jy die ekstra myl vir ons gestap het… Jy gaan nog veeeeeer gaan met COMPACT SOUND!!!! Sterkte vir die toekoms. 🙂 Ada- Ann & Renier Uys [Fort –Simone, Stellenbosch]
Thanx Compact Sound for the awesome music you played at my wedding!!! I loved your variety of music and the song choices you made!!! Everyone was dancing the night away!!! Thanx again….. Keep up the good work! Anel & Albertus Loubser [Silwer Mist Country Lodge, Constantia]
Baie dankie Dietmar vir jou amazing DJ skills by my en Ettiene se troue! Almal het ‘n blast gehad en dit sou nie moontlik gewees het sonder die musiek nie, jy presies gespeel waarvoor ek en Ettiene gevra het en by gese die balans van musiek was goed gewees as jy weet wat ek bedoel, jy’t iets van als gespeel!! Samantha & Etienne Du Toit [Simondium, Paarl]
Dietmar, thanks for enriching our wedding day with your professionalism, kindness and good energy. It’s a pleasure to work with you and I’d recommend Compact Sound to anyone looking for a wedding or function dj. Catrina & Reinhardt Aldrich [Vergelegen, Stellenbosch]
A little bit “late”, I know… But I would like to thank you Compact Sound for the amazing service at our wedding on the 9th of March 2013! The music was awesome, the lighting was amazing and the personalized wall was awesome!! The “WB” and date of the wedding projected on the wall had everyone talking 😉 The lighting really complimented our colour scheme perfectly! Werner & I couldn’t have asked for a better DJ! Big up!! Much Love, Benita & Werner Struwig [Fraaigelegen, Paarl]
Baie dankie COMPACT SOUND vir die awesome diens wat jy gelewer het op ons troudag! Alles was perfek en het great afgeloop. Baie professioneel! Ronnie & Michelle du Toit [Boschenmeer, Paarl]